BETOGINGSWENKE

BETOGINGSWENKE

As jy beplan om Saterdag 25 November Unie-geboue toe te gaan dan is hier ʼn paar wenke: Die plaasmoorde is verskriklik en moet bekamp word. Soek oplossings om dit te verseker. Moenie net politici beskuldig nie, kom met ʼn paar voorstelle na die tafel toe. As jy ʼn...
STRAIGHT TALK ABOUT REAL TALK

STRAIGHT TALK ABOUT REAL TALK

I had the opportunity to be a part of the panel at the “Blacks only” evening organized by the Real Talk group.  The premise was that we should get people across the traditional “racial” lines to talk to each other honestly with the intention of stimulating real...
REAL TALK

REAL TALK

Listen Here! To Real-ly Talk is not fun… Perhaps that is the point. The sentimental rainbow-kumbaja talk is in the past and the Castle Larger advertisement with the best of inter-racial friends braaing together is just not the South African reality. So instead...
DIALOOG SHMIALOOG

DIALOOG SHMIALOOG

Dis volkswysheid dat daar liefs nie oor politiek of godsdiens rondom die braaivleisvuur gesels word nie. Waarom nie? Want verskillende menings mag die humeure saam met die braaivleisvuur laat opvlam en dan is dit net twee biere verder voordat familie onterf en...
HOEKOM DIALOOG

HOEKOM DIALOOG

Die bekende Britse akteur en skrywer Stephen Fry het onlangs in ‘n onderhoud homself uitgelaat oor wat sy reaksie sal wees, sou hy moes uitvind God bestaan. Fry het nie terug gehou nie en se o.m. die volgende: “How dare you? How dare you create a world to which...