Alhoewel Gautengers deesdae met ‘n tikkie leedvermaak die Kapenaars en hul stortgewoontes spot, word ons harte ook deur die nood geroer. ‘n Christen bid as hy of sy met sulke lyding gekonfronteer word. En ek glo dat God ons gebede hoor. Tog voel ek dat ons...
Het logiese redevoering of argumente ‘n regmatige plek in wanneer dit kom by bekering, of is dit juis dit; bloot geloof? Hoe behoort ons as Christene die opdrag om te “glo soos ‘n kind” te verstaan? Hoe is die Heilige Gees teenwoordig in...
When I was a child I caught a fleeting glimpse, out of the corner of my eye. I turned to look but it was gone. I cannot put my finger on it now. The child is grown, the dream is gone. I have become comfortably numb. – Pink Floyd Soms kry ek daai vae gevoel dat...
Vir baie mense is die lewe soos daai ou Space Invaders TV-speletjie. Daardie een waar jy jou ruimteskip onder aan die skerm heen en weer beweeg en al die monstertjies en struikelblokke wat van bo af aangevlieg kom moet raakskiet of ontwyk. Hoe beter jy die speletjie...
Vir meeste mense is die kerk so bietjie soos die blindederm van ons samelewing: ‘n oorblyfsel van ‘n langvergete era; ‘n meestal-skadelose artifak wat tog soms onsteek en dan liefs verwyder moet word. Almal is wel deesdae “spiritueel”, selfs ateïste. Ontnugter deur...
THE MATRIX, INCEPTION, EN DIE SIN VAN DIE LEWE. The Matrix het die geneigdheid om mense se lewensuitkyk bietjie te ruk, al het jy dit al vantevore gesien. Wat is die werklikheid, en wat is maar net ‘n illusie of “konstruk” wat my onderbewussyn gebou het? Kan ek my eie...
Recent Comments