DIE ANATOMIE VAN ‘N REBEL

DIE ANATOMIE VAN ‘N REBEL

Die bekende filosoof Andy Samberg van The Lonely Island groep het onlangs een van hul tipiese spot musiekvideo’s uitgebring getiteld, ‘Threw it on the Ground’. Hierdie ouens se missie is hoofsaaklik om jou te skok en laat lag deur die spot te dryf met ‘n bepaalde...
DIE EVANGELIE VOLGENS SUPERMAN

DIE EVANGELIE VOLGENS SUPERMAN

Ek gaan die omstrede stelling maak dat Hollywood meer in gemeen het met die moderne Afrikaanse tiener as sy of haar ouers. Ma en pa kompeteer met die 3 i’s, naamlik i-Phone, i-Pad en i-Pod. Vir ‘n MAT (Moderne Afrikaanse Tiener) kom dit neer op die keuse tussen ‘n...