DIE EVANGELIE VOLGENS SUPERMAN

DIE EVANGELIE VOLGENS SUPERMAN

Ek gaan die omstrede stelling maak dat Hollywood meer in gemeen het met die moderne Afrikaanse tiener as sy of haar ouers. Ma en pa kompeteer met die 3 i’s, naamlik i-Phone, i-Pad en i-Pod. Vir ‘n MAT (Moderne Afrikaanse Tiener) kom dit neer op die keuse tussen ‘n...