Dialogue
  • About
  • Statement of faith
  • Contribute
  • Watch online
  • Podcast
  • Articles
  • Follow us
  • Join Whatsapp group
  • Get in touch
Select Page
‘N BRIEF AAN MY SKEPTIESE VRIENDE

‘N BRIEF AAN MY SKEPTIESE VRIENDE

Apr 30, 2017 | Philosophy, Roedolf Botha, The Existence of God, The Problem of Evil

As Christen het ek nog altyd gedink dat tradisionele ateïsme, agnostisisme en ander vorme van skeptisisme ernstige en noemenswaardige denkstrome was, gevoed uit ‘n poel  van diep intellektuele refleksie met ‘n gesonde plek in die samelewing. Die ortodokse Christelike...
‘N GESIENE FILOSOOF SE SIENING AANGAANDE DIE KOMPLEKSITEIT VAN DIE HEELAL

‘N GESIENE FILOSOOF SE SIENING AANGAANDE DIE KOMPLEKSITEIT VAN DIE HEELAL

Apr 30, 2017 | Philosophy, Roedolf Botha, Science and Religion, The Existence of God

In die sesde hoofstuk van sy boek gebruik Antony Flew[1] die volgende voorbeeld. Verbeel jou jy kom jou hotelkamer binne tydens jou volgende vakansie. ‘n CD speler is besig om jou gunsteling song te speel. Bokant die vuurhert hang dieselfde prent wat in jou sitkamer...
‘N PAAR GEDAGTES OOR DIE UNIEKHEID VAN JESUS

‘N PAAR GEDAGTES OOR DIE UNIEKHEID VAN JESUS

Apr 30, 2017 | Roedolf Botha, The Existence of God, World Religions

Indien die stories van Jesus van Nasaret in die vier Bybelse evangelies waar is, dan is Hy beslis een van die mees unieke mense in die geskiedenis. Geleerdes maak gedurig gewoontes daarvan om Hom sommer so lukraak gelyk te stel aan- en parallelle te trek tussen Hom en...
IETS WAT MY PLA – NAGEDINK OOR VOORVERONDERSTELLINGS

IETS WAT MY PLA – NAGEDINK OOR VOORVERONDERSTELLINGS

Apr 30, 2017 | Politics and Society, Roedolf Botha

Daar’s ’n ding wat my pla. Dis iets wat my pla oor myself maar ook oor ander mense en instansies. Dis ’n ding wat ek voel besig is om so baie mense, instansies, gelowe, akademiese- en ander instellings skade te berokken. Hierdie konsep vorm en slyp elkeen van ons. Dit...
AAN ‘SKEPTICI’: IS JOU “X-FILES” OOP?

AAN ‘SKEPTICI’: IS JOU “X-FILES” OOP?

Apr 29, 2017 | Roedolf Botha, Science and Religion, The Existence of God

‘n Paar woorde spesifiek vir die soekendes onder ons. Dalk diegene wat meer onsekerhede het as enige iets anders. Ek wil met jou praat oor jou X-files. Die X-files was een van my gunsteling TV-programme. Dit het gehandel oor die onbekende, maar ook oor die...
DIE PROBLEEM VAN PSEUDOWETENSKAPLIKHEID IN SA

DIE PROBLEEM VAN PSEUDOWETENSKAPLIKHEID IN SA

Apr 29, 2017 | Roedolf Botha, Science and Religion, The Existence of God

Ons leef vandag in ‘n wêreld wat soos nog nooit tevore mure wil afbreek, grense wil verskuif en brûe tussen opponerende groepe wil bou nie. Teen hierdie tyd weet ons egter dit is makliker gesê as gedaan: vir elke skeiding wat afgebreek word, word daar ‘n nuwe een...
« Older Entries

Recent Posts

  • Nowhere to hide
  • THE OPRESSION OBSESSION
  • SOUTH AFRICA: A SECULAR THEOCRACY
  • BABELAS GEBEDE: GEDAGTES OOR DIE DROOGTE
  • BETOGINGSWENKE

Recent Comments

    Get in touch

    We meet every Sunday. This is our main event of the week. Each meeting is followed by an interactive discussion over coffee. Skeptics and visitors are welcome.

    Please contact us for general enquiries or if you would like to get involved.

    15 + 8 =

    Visit us

    75 Totius Street, Groenkloof,
    Pretoria Rugby Club
    Get Directions

    Contact Us

    072 786 3736
    info@dialogue.org.za

    Service Times

    Sundays
    Morning: 9:30-11:00
    Evening: 18:00 – 19:15

    Follow Us

    • Follow
    • Follow
    • Follow
    • Follow