WAAROM ‘N GEMEENSKAP SOOS DIALOOG?

WAAROM ‘N GEMEENSKAP SOOS DIALOOG?

Ek beskou myself as ’n redelike positiewe ou, maar as ek dit nog een keer moet hoor dan vang ek ’n fit! Ek sit soveel keer met mense wat struikelblokke beleef op hulle pad na geloof wat vir my vrae vra soos “Roedolf, waarom is daar soveel pyn en swaarkry in ons wêreld...