KANS, OF DIE DANS?

KANS, OF DIE DANS?

Vir baie mense is die lewe soos daai ou Space Invaders TV-speletjie. Daardie een waar jy jou ruimteskip onder aan die skerm heen en weer beweeg en al die monstertjies en struikelblokke wat van bo af aangevlieg kom moet raakskiet of ontwyk. Hoe beter jy die speletjie...