Apr 30, 2017 | Philosophy, The Existence of God, Udo Karsten
Dis volkswysheid dat daar liefs nie oor politiek of godsdiens rondom die braaivleisvuur gesels word nie. Waarom nie? Want verskillende menings mag die humeure saam met die braaivleisvuur laat opvlam en dan is dit net twee biere verder voordat familie onterf en...
Apr 30, 2017 | Johan Erasmus, The Existence of God
Die bekende Britse akteur en skrywer Stephen Fry het onlangs in ‘n onderhoud homself uitgelaat oor wat sy reaksie sal wees, sou hy moes uitvind God bestaan. Fry het nie terug gehou nie en se o.m. die volgende: “How dare you? How dare you create a world to which...
Apr 30, 2017 | Philosophy, Roedolf Botha, The Existence of God, The Problem of Evil
As Christen het ek nog altyd gedink dat tradisionele ateïsme, agnostisisme en ander vorme van skeptisisme ernstige en noemenswaardige denkstrome was, gevoed uit ‘n poel van diep intellektuele refleksie met ‘n gesonde plek in die samelewing. Die ortodokse Christelike...
Apr 30, 2017 | Philosophy, Roedolf Botha, Science and Religion, The Existence of God
In die sesde hoofstuk van sy boek gebruik Antony Flew[1] die volgende voorbeeld. Verbeel jou jy kom jou hotelkamer binne tydens jou volgende vakansie. ‘n CD speler is besig om jou gunsteling song te speel. Bokant die vuurhert hang dieselfde prent wat in jou sitkamer...
Apr 30, 2017 | Herman Carstens, The Existence of God, World Religions
Het logiese redevoering of argumente ‘n regmatige plek in wanneer dit kom by bekering, of is dit juis dit; bloot geloof? Hoe behoort ons as Christene die opdrag om te “glo soos ‘n kind” te verstaan? Hoe is die Heilige Gees teenwoordig in...
Apr 30, 2017 | Johan Erasmus, Philosophy, The Existence of God, The Problem of Evil
A short(ish) response to a long letter. Original Article on News 24 I cannot respond to everything in this article since that would make my writing longer than the religious text the author is attacking, but allow my opinion on Morality-in-my-opinion. There seems to...
Recent Comments