Apr 30, 2017 | Roedolf Botha, The Existence of God, World Religions
Indien die stories van Jesus van Nasaret in die vier Bybelse evangelies waar is, dan is Hy beslis een van die mees unieke mense in die geskiedenis. Geleerdes maak gedurig gewoontes daarvan om Hom sommer so lukraak gelyk te stel aan- en parallelle te trek tussen Hom en...
Apr 30, 2017 | The Existence of God, Udo Karsten, World Religions
“It seems relatively pointless to extol the attractiveness of the Christian faith, if this is not accompanied by a deadly serious effort to discover why it so obviously unattractive to so many people. There is a reluctance to listen to those outside the...
Apr 29, 2017 | Roedolf Botha, Science and Religion, The Existence of God
‘n Paar woorde spesifiek vir die soekendes onder ons. Dalk diegene wat meer onsekerhede het as enige iets anders. Ek wil met jou praat oor jou X-files. Die X-files was een van my gunsteling TV-programme. Dit het gehandel oor die onbekende, maar ook oor die...
Apr 29, 2017 | Herman Carstens, The Existence of God, World Religions
Vir meeste mense is die kerk so bietjie soos die blindederm van ons samelewing: ‘n oorblyfsel van ‘n langvergete era; ‘n meestal-skadelose artifak wat tog soms onsteek en dan liefs verwyder moet word. Almal is wel deesdae “spiritueel”, selfs ateïste. Ontnugter deur...
Apr 29, 2017 | Roedolf Botha, Science and Religion, The Existence of God
Ons leef vandag in ‘n wêreld wat soos nog nooit tevore mure wil afbreek, grense wil verskuif en brûe tussen opponerende groepe wil bou nie. Teen hierdie tyd weet ons egter dit is makliker gesê as gedaan: vir elke skeiding wat afgebreek word, word daar ‘n nuwe een...
Apr 26, 2017 | Roedolf Botha, Science and Religion, The Existence of God
Die historiese, liggaamlike opstanding van Jesus Christus is die as waarom ons geloof draai. Indien Jesus opgestaan het, is die Christelike geloof waar en alle ander godsdienste is vals. Indien Jesus opgestaan het was Jesus die Messias, die Seun van God, God self wat...
Recent Comments