I am a religious person. You might even call me a professional Christian, working as a pastor in a small church. Subsequently you could say I know how to play the religious game, however lately I find myself totally outplayed by people who call themselves ‘secular’....
Het logiese redevoering of argumente ‘n regmatige plek in wanneer dit kom by bekering, of is dit juis dit; bloot geloof? Hoe behoort ons as Christene die opdrag om te “glo soos ‘n kind” te verstaan? Hoe is die Heilige Gees teenwoordig in...
Indien die stories van Jesus van Nasaret in die vier Bybelse evangelies waar is, dan is Hy beslis een van die mees unieke mense in die geskiedenis. Geleerdes maak gedurig gewoontes daarvan om Hom sommer so lukraak gelyk te stel aan- en parallelle te trek tussen Hom en...
“It seems relatively pointless to extol the attractiveness of the Christian faith, if this is not accompanied by a deadly serious effort to discover why it so obviously unattractive to so many people. There is a reluctance to listen to those outside the...
Vir meeste mense is die kerk so bietjie soos die blindederm van ons samelewing: ‘n oorblyfsel van ‘n langvergete era; ‘n meestal-skadelose artifak wat tog soms onsteek en dan liefs verwyder moet word. Almal is wel deesdae “spiritueel”, selfs ateïste. Ontnugter deur...
Ons lewe in ‘n tyd van politieke korrektheid en verdraagsaamheid is die wagwoord van die dag. Daar word gesê dat ten einde vreedsaam met mekaar saam te lewe in ʼn diverse land soos Suid Afrika, dit belangrik is om nie jou idees op ander af te dwing nie. Daar word gesê...
Recent Comments